Reënliedjies: ’n Kritiese beskouing

  • 0

Hello

Yuri, se uiteindelike keuse van Paul Anka se “l Hear Laughter in the Rain” is perfek en lig die gemoed en is ’n baie goeie keuse. In daardie trant gaan die ander staatmaker, BJ Thomas se “Raindrops Keep Fallin on my Head” so lekker saam met dit of dalk Bryan Ferry met “A Hard Rain's a Gonna Fall”.

Dan is daar die Eurythmics, “Here Comes the Rain Again” en effens later Gabriel se “Red Rain” en A-Ha se “Crying in the Rain”, of Madonna met “Rain”.

“Red Rain” en “Crying in the Rain” is veral hartseer reënliedjies.

Net soos Guns n’ Roses se “November Rain”, wat ’n classic is.

Maar hierdie is my gunsteling reënliedjie, Blind Melon met “No Rain”.

Indien dit reënliedjies is maar die woord reën is nie in die titel maar dit is sonder enige twyfel ’n reënliedjie dan sal dit wees, “Everything But the Girl”, Missing, en net so The Doors, “Riders of the Storm”.

En dan om mee te eindig, ACDC en “Thunderstruck”, maar geen "it is raining men”, nie.

“The Groove is in the Heart” en dit is ’n Deee-Lite.

Hierdie was baie aangenaam om te doen. In die begin was daar musiek.

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top