Kaunda het in Bloem oa geseg.
Volgens hom is Afrikane mense met oortuigings en waardes wat wil deel wat hulle het.
Bevrydingsbewegings se gemeenskaplike stryd in Mosambiek, Zimbabwe, Namibië en Zambië was teen rassisme. Ons stryd was nie teen ’n ras nie, maar teen idees wat mense hul waardigheid ontneem.
En verder in VB:
Die refrein in Pohamba, ander huidige en voormalige Afrika-leiers en ander sprekers se toesprake was dat Afrika se stryd daarop gerig was om sy waardigheid én menslikheid te herwin.
Die hele Afrika is nou vry deurdat geen land meer onder die koloniale juk is nie en omdat rassisme oorkom is, maar die nuwe stryd vir die bevryding van sy mense van armoede en MIV/vigs is aan die gang. Hiervoor kyk die vasteland na Suid-Afrika om ontwikkeling en stabiliteit deur sy leierskap mee te bring, het hulle gesê.
Dis die punt ... Wittes in SA wil steeds SA saboteer, apartheid terugbring en hulle is oor die algemeen vermomde Nazi’s, dis hartseer maar feite ... Hoe kan SA en Afrika gedy met die vyand in ons midde?
Die grootste vyand, en enigste vyand van Afrika, was nog altyd die wittes ... JULLE haat ons Afrika ... maar hoekom??
Francois Williams

