Promosie vir 10 Augustus: 20% afslag op Die Goorgomgaai deur Julia Donaldson

  • 0

Afrikaanse blitsverkoping!
10 Augustus 2022

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel.

Elke dag sal ons een dag te vore aankondig watter titel ons volgende afslagboek sal wees. Dit sal jou die geleentheid gee om by Bargain Books in te loer om jou kopie te koop!

Die boek vir 10 Augustus is:

Titel: Die Goorgomgaai
Skrywer: Julia Donaldson
ISBN: 9781485311379
Uitgewer: Protea Boekhuis

“’n Muis gaan stap deur die donker bos. ’n Vos sien die muis en hy dink aan kos."

Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy ’n vos, ’n uil en ’n honger goorgomgaai raakloop...

Philip de Vos is verantwoordelik vir die heerlike Afrikaanse vertaling.

Kom kry môre jou kopie by jou naaste Bargain Books!

Lees ook:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top