Prognose vir Italië en die EU ... uh ...

  • 0

Ek weet hier is mensies wat erg ontsteld raak wanneer ek myself so verkneukel in die EU se gemors, maar sjym, my tone bly krul, nou lees ek weer op BBC oor die vooruitsigte vir Italië:

If nobody will lend to Italy, then Italy cannot repay its debts. And if Italy cannot repay its debts, then nobody will lend to it.
And if markets do panic and switch their money out of Italian debt into "safe" German debt, Italy would need an enormous bailout that would dwarf the original 440bn-euro EFSF, agreed in July.
Much of this fund had already been earmarked to support Greek government spending.

Wat is “catch-22” in Afrikaans?

Wouter??

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top