Beste Maggie
Van jongs af word ek erg geprikkel deur heteroseksuele en lesbiese pornografie, en tot vandag toe kon ek nooit die versoeking weerstaan om die porn-knop van die TV in Europese hotelle te druk nie.
Maar dis ook die rede hoekom ek dit teen die nuwe prikkel-kanaal in Suid-Afrika het – dis dan van Franse oorsprong!
Die meeste Europese p..sies en p....tjies is rooi-pienk en spierwit, en hoegenaamd nie inheems aan Afrika nie.
Waar's die "Black Empowered" porn-kanale? Ons is Afrikane in Afrika, waarom dan ’n Frans-Europese porn-kanaal?
My punt is dit: 90% van ons land se mense is swart, maar meer as 90% van die Franse porn-kanaal se akteurs is wit – dit is onverteenwoordigend en dus vandag onvanpas.
Daarom glo ek dat ons president Zuma ’n stokkie voor hierdie heteroseksuele en lesbiese porn-kanaal gaan steek, want hy was al in die openbaar openlik uitgesproke teen eTV se wit pornografie.
Lank lewe ons fatsoenlike staatspresident!
Ran Doodt

