Pompdonkies: ’n Vers teen die einde van die jaar

  • 0

Geketting aan ’n paal
loop hulle gedienstig
jaar in en jaar uit
al in die rondte
om water te pomp
uit ’n droë put.

CM

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top