
Foto: Canva
Pleidooi van ’n loser
antie karma
skop my kop stukkend toe
ek’s toe finally die gebreekte breker van al u se reëls
die gevalle god van vriende
die opgehangde nagmerrie van college en hoërskool crushes
die ongeluksvoëleksperiment van heteroseksuele mans
die opgefokte gevangene van jaloesie antie karma!

