
Daar is ’n pos in Afrikaans aan die Sol Plaatje Universiteit in Kimberley beskikbaar. Aangeheg is die advertensie met die vereistes en aanbevelings.
Nota bene: Die sluitingsdatum op die advertensie is nie relevant nie, aangesien ’n geskikte kandidaat nie gevind is nie. Aansoeke word steeds ingewag.

