Moet die verstand van die gewaande goedheid bevry word, volgens jou insigte, of moet die verstand van die opvoeders bevry word, of neem dit 'n leeftyd om gewaande goedheid van die opvoeders te bevry?
Wat beteken "gewaande" in elk geval?
Hierdie nonsens van jou lyk vir my na "gewaande" pseudo-filosofie wat van jouself bevry moet word. Los die opvoeders uit. Hul doen baie beter werk as jou gewaande nonsens.
Kommentaar