Oplossing vir Namibië?

  • 0

Dis doodduidelik onfatsoenlik dat honderdduisende Namibiërs moet krepeer sonder enige land, terwyl Duitse afstammelinge lekka lui-rustig kan terugsit en die vet van hul vingers aflek in leedvermaak, so kan dit nie aangaan nie, iewers gaan die bottel bars, of ten minste die borrel ...

Namibië kan ’n soort van proeflopie wees vir SA.

Ek stel voor dat plase op groot skaal oorgehandig word aan die regmatige inwoners van Namibië, en dat die Nazis en neo-Nazis teruggepos word na Moedertjie Duitsland toe, dit kan geskied in ruil vir al daai derduisende Namibiërs se kopbene wat nog in Duitsland aangehou word, ek meen, ons ruil ons blanke beenkoppe vir ons eie oorspronklike beenkoppe, no big deal!

Wanneer dit goed aan die gang is, kan ons die eksperiment vervolmaak in SA.

Gelukkig behoort dit voor die wind te gaan, ek meen, Daan Dikdood Rood, het mos toeka al aangedui die Afrikanerosaurus wil Duitsland toe trek, sonie moet hulle die volkstaat 6 voet diep loop soek, ek soek nie fokkin neo-Nazis in my land nie ... die enigste goeie rassis is die dooie een ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top