Ope versoek aan die burgemeester van Pretoria

  • 0

Liewe Mayor

Kan ons nie asseblief nou maar die naam van Kerkplein na Tshwane Square verander nie?

Dit ruik so sleg daar dat nie eens die busbestuurders meer daar wil parkeer nie. Nou die dag op die spookbus het ons amper die teater gemis omdat dit so sleg geruik het daar. Ek is jammer, Mayor, maar jou voordeur stink.

Maya

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top