
Foto: Canva.com
Onthou
Daar is stukkies vleis
aan die bene van die verlede
waaraan die koninkryk van miere
duisende jaar lank kan kou
dan is daar nou
en
onthou
0
Foto: Canva.com
Onthou
Daar is stukkies vleis
aan die bene van die verlede
waaraan die koninkryk van miere
duisende jaar lank kan kou
dan is daar nou
en
onthou
0