My naam is Rhoden Charles Saunders. Gebore en gebliksem in Vereeniging in 1979. Ek is dalk bietjie oud, maar die woorde in my kop borrel elke dag sterker.
"Daar is stukkies vleis aan die bene van die verlede waaraan die koninkryk van miere duisende jaar lank kan kou"