Oester op soek na die state?

  • 0

Oester – die aanvanklike stelling:

Mandela se stigting het tot op hede meer as genoeg inkomste gegenereer om derduisende arm drenkeling kinders se lewens te verander. Dit het hulle NIE gedoen nie maar met slim boekhouding eerder bloot geld rondgeskuif.

Konteks word geskep vir Oester deur na openbare inligting te verwys:

Soos aangedui in ’n vorige geleentheid is die inligting rakende die fonds vrylik beskikbaar en kan deur enige burger met duur internet toegang besigtig word.
Indien dit besigtig sou word dan sal daar gesien word dat die fonds oor die afgelope vyf jaar R220 miljoen rand spandeer het vir ’n gemiddeld van R43.5 miljoen per jaar op programme wat kinders bevoordeel en ondersteun.

Nou wil jy weet:

Sal jy asb die geouditeerde jaarstate plaas?

Hoe so?

Jy weet mos alreeds en oordeel dit soos in die inleiding uitgelig. Of is dit ook uit ’n koeldrankblikkie gevis, of soos oesters uit die vlak water geduik?

Jy is op jou eie.

Wouter

NS Almal word banggemaak met die R200 miljard vir die NGD.

This model indicates that resource requirements under this model increases from R125 billion in 2012 to R214 billion in 2020 and R255 billion in 2025 if implemented gradually over a 14-year period. These figures are expressed in real terms (i.e. these are the values in real 2010 financial terms).
These figures should be placed within the context of current spending levels. The 2010/11 health MTEF budget is R101 billion and increases to R110 billion in 2012/13 (2010 prices). This does not include spending by other departments (such as health spending by Defence and Correctional Services). In addition, a similar amount is being spent on medical scheme contributions (totalling R90 billion (2010 prices)) in 2009 – the most recent year for which audited figures are availablei – and estimated to total about R92 billion in 2010 based on the rate of increase between 2006 and 2008). This represents a total of over R227 billion being spent on health services in South Africa in 2010, which is equivalent to almost 8.5% of GDP.

Hiermee is my gesprek met jou afgehandel in alle konteks en kan die laaste woord kan deur jou geplaas word.

Die dag word afgewag wanneer jy met ’n werklike nuuswaardigheid sal kom. Ek voorspel ek gaan lank wag.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top