NZ mense wat SA verkies ...

  • 0

Vreemd, die Afrikaners haat SA, en hef NZ op, maar die Kiwis selwers vind SA wonnerlik!!Ons lees in VB:

Spencer, wat tans die Goue Leeus se hulpafrigter is, het in 'n onderhoud met Nieu-Seeland seHerald-webtuiste gesê dat hy 'n besluit gemaak het om nie terug te keer na Auckland nie.

Die Kiwi het 35 toetse vir die All Blacks gespeel waarvan die laaste in 2004 teen Australië was.

"Om eerlik te wees, ek het geen ambisie om terug te gaan nie. Natuurlik is daar sekere goed waaroor ek spyt is – familie, vriende, my kinders wat nie hul grootouers so gereeld kan sien nie."

"Maar om weer in Nieu-Seeland te woon, ek sal dit eerlikwaar te klein vind ... My toekoms is in Suid-Afrika .

Vreemd huh?

Wys jou van watter stoffasie is die Afrikaners nou maar gemaak ... SA is beter af SONDER hulle ...
 
Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top