Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede keurverslag van "’n Hart van swart"

  • 0

’n Hart van swart: Die tweede keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

 


Aan die skrywer:

Jy het baie skryftalent. Maar jy sal ook nog baie werk moet doen om dit behoorlik te ontwikkel. Wat veral belangrik is, is dat jy volledig jou eie stem en styl vind en wegstuur van die bekende, oorgebruikte woorde en beelde (die gewraakte clichés). Wat jou baie sal help, is lees – lees, lees, lees. Veral kortverhale, en dan kyk jy fyn wat die skrywer doen en vra jouself af hoekom dit werk. Analiseer en leer, en jy sal eendag ’n goeie skrywer kan word.

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.


Lees die tweede weergawe: "’n Hart van swart"

Lees die eerste weergawe van "'n Hart van swart"

Lees die eerste keurverslag oor "'n Hart van swart"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale: Tweede weergawe

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top