Hello
Verskoning aan alle lesers wat al voorheen deur ’n brief van my moes worstel waar die onsamehangendheid net te veel was. Die onsamehangendheid gee ek toe gebeur en probeer om dit te verhoed, maar slaag duidelik nie altyd daarin nie. Verskoning daarvoor.
Hierdie is dus ’n kort nota (brevity is the soul) vanuit Charles Taylor se Secular Age wat die konteks van die volgende frase in konteks plaas:
Verwysend na sy boek se titel beweer McGrath "religion will not and cannot disappear". Hy grond dit op die sielkundige behoefte by mense aan onsterflikheid of ’n lewe na die dood.
Dit behoort duidelik te wees vir enige ingeligte leser dat ’n Christen van Alister McGrath se kaliber en oortuiging nie gaan verval in die gewone argument dat dit slegs ’n sielkundige aspek is en dat geloof in bogenoemde eenvoudige terme verduidelik kan word. Hierdie argument is dan juis die argument wat teen gelowiges gebruik word, naamlik dat dit gewoon ’n sielkundige behoefte is en as sodanig niks werklik veronderstel nie.
Dit is dus nie die antwoord nie. Die verklaring is dat die kern nie die woord, onsterflikheid, is nie, maar wel, désir d’éternité en moet soos volg vertolk word.
Charles Taylor is aan die woord en is die uiteindelik bron wat deur McGrath gebruik word in bogenoemde konteks:
In particular, I hold that religious longing, the longing for and response to a more-than-immanent transformation perspective, what Chantal Milon-Delsol calls a désir d’éternité, remains a strong independent source of motivation in modernity.
Charles Taylor verduidelik dit soos volg:
In using this rather vague expression, I am not trying in any way to define some kind of anthropological constant, a timeless definition of the human religious sense. I believe this is quite beyond our powers, at least today. The forms and modes of religion are much to varied across history. “Eternity”, is a meaningful term in the religious traditions which have defined Latin Christendom, hence my use of it here.
The claim is that religion in this register still has a powerful draw on people today.
Die kontras tussen die alledaagse verklaring van “sielkundige behoefte vir onsterflikheid” en die aantrekking wat Godsdiens nog steeds bied vandag soos aangedui behoort nou duidelik te wees.
Baie dankie
Wouter

