Nieu-Seeland geen misdaad nie

  • 0

Hier is sekere intellektuele leuenaars wat hier oop en bloot lieg oor hoe kwansuis misdaadvry is NZ!

Kyk, ek is bewus van tallose gevalle waar NZ en OZ se sg sportsterre misdaad pleeg, dwelms misbruik, en allerlei sothede aanvang, maar jou spanmaats se geld steel in die kleedkamers!!

Dit vat wragtig die koek, pa-fokken-teties, maar nou ja, daar is geen misdaad in NZ nie, hulle voer dit seker uit saam met al daai miljoene Kiwis wat hulle beentjies breek om uit te vlug voor die borrel bars!!
https://mail.google.com/mail/u/0/images/cleardot.gif

Francois Williams

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top