Net ’n bietjie stilte

  • 0

Koos Kombuis smag na stilte. Tussen die blaaie van ’n boek kán ’n mens rus kry, vandaar sy aanbevelings.

Hy herlees hierdie maand ’n aantal selfhelpboeke (waaronder een oor aandagafleibaarheid) wat vir hom baie beteken. Daar is op sy bedkassie ook geestelike boeke en een oor sterre en planete.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top