“There is room for all races in this country”? “Never, never again shall one be oppressed by another in this country”? Dit klink werklik hol leë woorde nou, “'empty promises”, na verlede jaar en met Mangaung om die draai waar nasionalisering van privaat eiendom hoog op die agenda is. Jammer, maar ’n sak metaan ruik nie na rose vir my nie!
Hans Richardt

