Namib en Jan Rap, skerm soos julle wil ...

  • 0

... maar die uur van waarheid het geslaan, en dinge gaan verander, vinnig ook, en ja, die Sjinese gaan een reuse-rol speel, en daar is absoluut BOGGEROL wat julle daaraan kan doen nie, want die gety het gedraai ...

Julle het ingekom soos seeskuim met die vorige gety, maar daai gety is nou uit, en dis die nuwe strominge, en julle is niks meer as dinosourusse in die hoofligte vasgevang nie, maw, julle tyd is OM.

Jan jy kan maar haat spoeg soos jy wil teen onse Afrika, ons merk jou woorde op en stoor dit in die hardeskyf, die dag gaan kom wanneer ons jou weer gaan uitvra oor jou haat en nyd wat jy so mildelik uitkots oor ons, en jou verdraaiings, en jou blote leuens, jy verbeel jy weet iets van Afrika, of van ons Afrikane, maar jy is blind-mol-hondsdol, en ons soek jou soort nie in ons vasteland nie, jou tyd is om, jy bly hier op eie risiko ... dis Afrika vir die Afrikane ... en JULLE is uit ...

Francois Williams

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top