My wens vir jou
Dit is wat ek haat
ek haat dit as jy breek
Jy verdien om gelukkig te wees
Ek wens ek kon dit vir altyd vir jou sê totdat jy dit glo
REFREIN:
Jy smile en ek weet dit is seer
Jy huil en ek weet dit maak jou heel
Ek wens ek het geweet om te sê hoe ek voel
Ek is lief vir jou
Ek wens jy was lief vir my
Hierdie is alles wat ek het
Alles wat ek het vir jou
Jy moet net een ding onthou
Ek sal altyd hier wees vir jou
BRUG:
Ek sien die twyfel in jou oë
Wat maak dit saak dit is klaar te laat
Nou is ek die een wat moet breek
Tyd sal nooit verstaan hoe dit voel om jou hartklop teen myne te voel
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


