"My wens vir jou" deur Rozaan van der Bank
2012-12-13 Dit is wat ek haatek haat dit as jy breek
Jy verdien om gelukkig te wees
Ek wens ek kon dit vir altyd vir jou sê totdat jy dit glo
"Alles was beter saam met jou" deur Rozaan van der Bank
2012-12-13 Dae het soos sekondes gevoelEk soek ? bietjie van jou in almal rondom my
Alles was so perfek
My en jou droom was enige een se droom
