Koos Kombuis neem vandeesmaand vier boeke onder oë. Drie van hulle is gemik op die lekkerleesmark. Die vierde is geskryf deur PC Schoonees, ’n skrywer, woordeboekmaker en letterkundige wat toevallig ook Koos Kombuis se oupa is.
0Koos Kombuis neem vandeesmaand vier boeke onder oë. Drie van hulle is gemik op die lekkerleesmark. Die vierde is geskryf deur PC Schoonees, ’n skrywer, woordeboekmaker en letterkundige wat toevallig ook Koos Kombuis se oupa is.
0