My “goals” in die lewe

  • 0

Liewe Hans

Dankie vir die Krismisgroete. My verwagtinge in die lewe is maar min. My "goals" ook. So verseker ek dat ek nie teleurgestel voel wanneer iets nie realiseer waarop ek gehoop het nie. Ek geniet dit wel om 7de Laan te kyk. My brief aan Danie was egter tong in die kies. Lees die brief van Anthony "Speedo" Wilson I so ongeveer 3 dae terug. Ek wil tog vir Danie ook net sê: Ek kan sing ook!

Mooi bly

Maya

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top