Mont du Toit Wynkwatryn: Fanus Rautenbach

  • 0

Hy soek al jare lank
na die kleur van hierdie klank:
’n roosblaar val in ’n glas rooiwyn
die kleur vervloei, die klank verdwyn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top