Dag SêNetters
Voor die jaar sy einde bereik moet ons van nog ’n groot Afrikaanse gees afskeid neem. Phil du Plessis is oor die naweek oorlede. Sterkte aan sy familie in hierdie moeilike tyd. SêNetters wat hom graag wil onthou kan gerus na sy ATKV skrywersalbum gaan loer.
Geniet die week!
Maggie

