MAANDAG; 21/11/11, ENIGSTE UITGAWE

  • 0

Dag SêNetters

Vandag wil ek by julle hoor wat julle dink van United Nations of Benetton se UNHATE-veldtog? Beelde waarin berugte politieke vyande mekaar soen word as deel van die veldtog oral versprei:

Lees hier meer daaroor.

Onthou om die bekke te rek!

Maggie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top