LitNet-spens: Sofia word wakker

  • 0

Naam van skrywer

Johann Schutte

Naam van teks

Sofia word wakker

Subgenre

Verhoogdrama

Kort opsomming

’n Prostituut en dwelmverslaafde tel ’n kliënt op wat haar wil uitvat vir ’n melkskommel, maar sy kry meer as wat sy verwag.

Aantal spelers

5
Vorige opvoerings

Geen

Pryse toegeken

Geen
Naam van kopiereghouer

Johann Schutte

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Johann Schutte

>> Klik hier om Sofia word wakker in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top