LitNet-spens: Die tandetrekker

  • 0

Naam van skrywer

Nico Luwes

Naam van teks

Die tandetrekker

Subgenre

Komedie (tweemanstuk)

Aantal spelers

Twee mans

Vorige opvoerings

Geen in Afrikaans van hierdie teks nie

Kort opsomming:

Die tandetrekker is vrye verwerking (as kort eenbedryf ) van Anton Chekhov se kortverhaal, The Operation. Iewers op die Russiese platteland in 1884 doen ’n mediese ordonnans, met geen ondervinding van tandetrek nie, hom voor as die ware dokter wat gaan trou het en wittebrood hou. ’n Baie gelowige Russies-Ortodokse kerk se ou koster, voorsanger en kleinboer kom sien hom met ’n tandpyn. Komiese chaos volg in die proses. Die gehoor kan nie anders as om simpatie met die arme man te hê nie. Het die ordonnans die rowwe behandeling van laer klasse by die ware dokter gesien? ’n Klassieke juweeltjie.

Naam van kopiereghouer

Nico Luwes

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Dalro of Prof Nico Luwes
Dept Drama
UV
Bloemfontein

(0823742485) of luwes@ufs.ac.za

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top