LitNet-spens: Die skadelike effek van twak

  • 0

Naam van skrywer

 

Nico Luwes

Naam van teks

Swanesang

Subgenre

Drama

Aantal spelers

Twee mans

Vorige opvoerings

Geen in Afrikaans van hierdie teks nie

Kort opsomming:

Swanesang is ’n getroue tien bladsy Afrikaanse vertaling van Swan Song deur Anton Chekhov. ’n Ou akteur bly toegesluit in die donker teater nadat hy van te veel wyn aan die slaap geraak het. Die souffleur kry hom en die ou akteur gesels oor sy lewe, loopbaan vol teleurstellings en suksesse en die naderende dood. ’n Hartroerende verhaal van akteur-wees ten koste van ’n normale lewe. As die vuur weer in hom vlamvat, speel hy Lear, Othello, Hamlet en haal Shelly roerend aan. Dit alles in ’n leë teater!

Naam van kopiereghouer

Nico Luwes

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Dalro of Prof Nico Luwes
Dept Drama
UV
Bloemfontein

(0823742485) of luwes@ufs.ac.za

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top