LitNet se eerste SêNet-brief (1999): Lekker gelees

  • 0

Het pas my eerste toertjie op die LitNet gehad, en wat ’n plesier! My pligte roep nou, maar ek kom beslis later verder lees, moontlik ’n bydrae stuur vir PoësieNet, ander bydraes lees. Baie dankie vir die mooi inisiatief. Dis in die moeilike ekonomiese en politieke tye nodig dat die Afrikaanse woord vertroetel word, dat daar met hom rondgespeel word, sodat hy nie net aan die lewe kan bly nie, maar kan groei en gedy.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top