Jello!
Ek het in my eerste jaar op die PUK toneelkunde geneem. Ek is regtig goed met "acting". As jy vir my 'n rol kan inskryf op 7de Laan sal jy nooit, ooit spyt wees nie. Die kykertal sal met rasseskrede vermeerder en Hilda sal maar haar serpies kan bêre. Flooze sal ook nie weer haar opwagting hoef te maak nie.
Mooi bly
Maya

