| Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |

met jou yang
en met my yin
pas ons saam
so om en in
word ons een
so om en in
en pas ons saam
soos yang
en yin

