Lektorpos in Afrikaans beskikbaar by die Universiteit van Fort Hare

  • 0

Fotobron van Oos-Londen se stadsaal: https://af.m.wikipedia.org/wiki/L%C3%AAer:South_Africa_East_London_City_Hall_2.jpg

Die Afrikaansdepartement van die Universiteit van Fort Hare wag tans aansoeke in vir ’n lektorpos in Afrikaans. Aansoeke sluit op Sondag, 31 Maart 2019. Volle besonderhede beskikbaar by

https://www.ufh.ac.za/Jobs/LecturerAfrikaans.aspx

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top