Ek was al bespreek in kerkbode as “GEVAAR” vir geloof en moraliteit. Uit so ’n vertrekpunt, moet ek aan einde van publisiteitslys wees. Man kan nie “gewild” en Afrikaans wees, as “kerkbode” jou “hel toe veroordeel” het nie? Tog weet niemand met sekerheid wat gebeur na “narkose” van dood? My vraag is Koos, wie het integriteit? Ek wat “geloof” idiotiese “feite” bevraagteken of die “gelowiges” wat in jare nie kan logies in woorde beskryf waaraan hul glo nie. Volgens Genesis 1 het G-d ’n perfekte voedselketting gehad. Toe beleef hy ’n wrange oomblik van satire en plaas die totale “alien” in beheer van perfeksie om dit op te donner. Tog het hy die “alien” na sy gelykenis gemaak? Dis net hier waar ek al “geloof” verloor. Ek wil nie eens in ander idiotiese goed soos Noag se ark of Jona in ’n plantetende walvis se maag delf nie, dis net vergesog uit op ’n plak van ’n “bankie” dagga? Dan die “apocalypse now” van Goolam van Maharal, Santa Claus wat Jesus vergestalt? Ja, “koos sas”, wie wil nog “glo” soos ’n kind?
Hans Richardt

