Kom

  • 0

Kom
vir Sime

Foto: Canva

kom ons huil die kussings nat
kom ons luister oor en oor
na stromae se fils de joie
kom ons eet skuldgevoelens op
kom ons boikot die nagmerries
en huil onsself binne mooi drome

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top