Kollig op akademikus Gerhard van Huyssteen: Taboetaalgebruik en mensetaaltegnologie

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Gerhard van Huyssteen oor die ontstaan van sy navorsingsfokus, insluitend taalkunde, tegnologie en vloektaal.

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Gerhard van Huyssteen oor sy akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies:

Wat ons van fok weet (en nie weet nie)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top