Kobus en die “hippies”

  • 0

Beste Kobus

Jy skryf die volgende oor ons plaaslike sogenaamde “hippie”.

Wat op aarde weet jy van “hippie” af, so terloops? … Moet jy van álles ’n verwronge beeld probeer skep, omdat jy self so vol verwronge persepsies, wat jy gedurig uitbasuin, is? ... So, oningeligte mens, die hippies het nie geglo aan jou soort natuurwette nie, maar aan natuurlik lewe en liefde – back to the land, back to nature” soos hulle gesê het. ... Jou selfgestileerde assosiasie met die hippie beweging is vir hulle ’n belediging … Probeer op jou eie bene staan … Terloops, jou stompsinnigheid maak jou onuitstaanbaar aanmatigend.

Pragtig uitgedruk en in die kol! Terloops ek het nuwe insae bekom omtrent hippies vanuit die inhoud van jou brief, waaroor ek voorheen heeltemal onbewus van was. Dankie.

Jaco Fourie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top