Karen Zoid unplugged (met Henry Steele) by Die Boer

  • 0

ZOID AFRIKA
KAREN ZOID UNPLUGGED met Henry Steele (kitaar)
10,11 JAN OM 20:30
DIE BOER RESTAURANT TEATER- DURBANVILLE
R125-00
021 979 1911/ 083 406 0111

Die uitreiking van haar eerste album11 jaar gelede het die verbeelding van beide kritici en die publiek aangegryp met die enkelsnit “Afrikaners is plesierig” daarop. Die liedjie het een van die heel grootste Afrikaanse treffers geword en Karen Zoid Suid Afrika se koningin van rock. Elf jaar en vyf solo-albums later met ‘n splinternuwe Afrikaanse album, Zoid Afrika, op die rak. Hierdie is ‘n CD waarna jy weer en weer kan luister, met die tipiese Zoid satirise aanslag.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top