Jou woord teen myne!

  • 0

Foto: Canva.com

Jou woord teen myne!  

As dit die kort rok se skuld was 
hoekom het jou vuil hande die boerka aangetas? 
Dis maklik om die verleidelike te blameer, 
maar wat van die baba of die ouma wat niks kon doen om jou aan te keer? 
Jy sê sy het gevra daarvoor, 
maar wat as sy net iets wou optel by die poskantoor? 
Jy sê dit was haar eie skuld, 
maar wat as sy haarself maar net in die gemak van haar eie tuiste kon bevind? 
Jy bid vir jou ma en jou suster, 
maar jy doen dit aan iemand anders se dogter. 
Ek is sy, sy is ek 
en daarom sal ek vrek (sterf) 
voordat die klank verdwyn uit my bek (voor ek kan versuim om jou stilte te bederf) 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top