Jannie seg:
Ek het dan juis gesê omtrent al elf my boeke is Engels.
Hierdie enkele sinsnede laat my skielik terugdink aan oud prez GW Bush van die VSA.
Daar was ’n gerug dat die huis op sy plaas vlam gevat het, maar hulle kon darem die helfte van die biblioteek red, een inkleurboekie!
Georgie het na sy aftrede besluit om rustig uit te span op die ranch, saam met vroulief.
So ry die tweetjies toe die eerste Sondag uit na die plaaslike Walmart toe, eerste keer in baie jarre.
Daar aangekom, geparkeer, stap hulle na die ingang.
Daar lees Georgie die bordjie by die deur:
Dear Customer, please leave your bag at the door.
So draai hy na vroulief en seg:
"Sorry honey, you will have to stay here."
Lateraan word die knaap mos verveeld van die ranch, en besluit om die Amerikaanse span persoonlik teen Mt Everest op te lei, ongelukkig moes hulle halfpad tou opgooi ... nie meer genoeg lere gehad nie ...
Francois Williams

