Hello mag dalk nie reg klink nie en dalk is jy reg, maar hello gaan dit bly, dit is sekerlik onskadelik genoeg, al mag dit die puris in jou se bloed kook, daarom die volgende:
Hello Jan
Drek, o vrek, is my brief volgens jou, en tot die koop toe, onlogies, ’n relaas, onsamehangend. Sekerlik dan so en laat dit dan so wees, daar is sekere boodskappe wat tog nog steeds geslaag het soos jou antwoord daarop bewys.
Wanneer dan die terugvoer uit die huis van Jan Rap wat die kwessie van taal en denke sal bevestig, aangesien daar nie ’n geleentheid was op die stadium van jou antwoord om met almal te kon bevestig nie.
Baie dankie
Wouter

