As ’n mens waaragtig dooduidlike feite ontken soos bv dat Egipte deel is van die Afrika-kontinent, of dat die Afrika-beskawings VEEL ouer is as die wit weergawes, tot watter ander vlakke van lieg en bedrieg sal jy nie daal om jou ronde stokkie in die vierkantige gaatjie te probeer kry nie?
Helaas, steeds tevergeefs ...
Francois Williams

