Jaco Fourie se toilet-mentaliteit

  • 0

Dit is mense soos Jaco Fourie, wat by openbare toilette gaan soek vir prooi, wat gays ’n slegte naam gee.

In elke stad is daar nagklubs en kroeë vir gays waar hy kan gaan maats soek, maar hy verkies blykbaar die "aangename" geur van toilette om sy seksdrang op te jaag. Moet ons aanvaar dit is tipies van gays wat die DA ondersteun?

Groete,

Varkspek

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top