Huis, woning, tuiste: ’n Plek vir my hart

  • 0

’n Plek vir my hart

Hulle sê, jou huis is waar jou hart is.
Wat is ’n huis?

Vir my is ’n huis meer as vier mure
Of  ’n dak oor jou kop.
My huis is my:
braaiplek
kuierplek
skuilplek
woning
tuiste.

In my huis kan ek huil.
In my huis kan ek lag.
In my huis kan ek bak.
In my huis kan ek baljaar.

My hart voel gelukkig en tuis
– hier in my huis!


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top