Meisies in SA kla oor snert
Hier in China moet jy harde harrrre op jou tanne hê, kyk maar na hierdie en weet vir seker ...
Terloops wag ek nog vir Oester om sy kak hier te kom praat, ek het hom kaartjies aangebied, maar nou is die man doodstil, of hoe?
Francois Williams

