Griekse tragedie word komedie

  • 0

Hahahaha!!!

Verskoon tog dat ek al by voorbaat begin lag!

Ek meen, laas week moes ons lees dat die markte regoor die wêreld glo moerse optel, dit was mos nou agv die “deal” ivm Griekse skuld wat uiteindelik na maande se voete sleep gesluit was...shaaim, en die “deal” het ondermeer gelui dat beleggers iets soos 50% van hul beleggings in Griekeland moet inboet!!!

Maar hei, deesdae is seker enigiets rede vir optimisme en party in die bakermat van die menslike beskawing (streng volgens Woutie nou), dus was daar laas week gefuif dat die biesies bewe in die EU!

Maar vandag lees ons:

European stocks were absolutely smashed, financials especially so. At the close, the Dax was off 5 per cent (financials down 7.6 per cent) and the CAC lost 5.4 per cent (with French banks off 12 per cent!). The FTSE then lost 2.2 per cent, with UK banks also taking a fairly sizeable hit, off 4.1 per cent.
Just as concerning, Italian bond yields continue to push higher – the 2-year yield was up about 30bps overnight to 5.28 per cent and the 10-year up a further 10bps to 6.19 per cent (widely viewed as unsustainable). Through incessant calls for default and more aggressive writedowns European politicians were warned about this, especially by the ECB (a view I was on side with), as well as a minority of others. Unfortunately they didn’t listen and now we are seeing the consequences. The tragedy is that this was all completely avoidable. Who’s next, the market wonders – and will continue to wonder. Nothing has been resolved and we are swimming ever so surely down the sewer.

Hahahaha!

Hoe slim is die mense nie wat sulke hogere grade verwerf het in Westerse styl edoekeishun nie huh!!

Ongeag hoe julle wil toor en tower met syfers op pampiere, een ding bly staan soos paal bo water, jy kannie bloed uit ’n klip tap nie, enige Boesman kan jou dit vertel, al kan hy nie sy naam skryf nie.

Julle tel 1 en 1 bymekaar, dan is dit skielik elf huh!

Nee maar mooi, ons lees:

The Greek prime minister’s decision to hold a referendum on the bailout package, as mentioned yesterday morning (SCOREBOARD: Gloss off, November 1), has had a fairly significant impact on markets overnight.I mean, can you believe it? Imagine your bank manger coming out and saying "Mate, we are going to slash your mortgage", and you turn around and say, ‘Yeah, maybe, I’ll think about it’. Truly unbelievable. European leaders are, it's fair to say, stunned, as is most of the world.

Net in die wit Westerse Wêreld gebeur dit ... hond eet eers hond, dan eet hond stront ... Die afgelope 200 jaar al, sedert die plekkie onafhanklikheid verwerf het, was Griekeland ’n drein vir geld, ongeag hoeveel geld jy insit, absoluut NIKS kom uit nie, maar hoe kan mens verwag van die wit Westerling om ooit uit sy eie geskiedenis te leer?

Julle is mos veels te slim om te wil leer, julle weet dan alles!

Nie so lank terug nie, ek wonder wie kan nog onthou, was die EU beskou as die “bakermat van die beskawing”, die VSA die magtigste en rykste land ter wêreld, maar in vandag se tye lyk hierdie idees absoluut absurd!!

Die EU is nie net die bankrotste plekkie op aarde nie, maar seer sekerlik ook die mees korrupste, nie een dag gaan verby sonder een of ander grootskaalse onthulling van die algehele ineenstorting van die EU nie, die enigste vraag is hoe ver en hoe diep gaan die EU sink?

Francois Williams

Brief verkort. – Maggie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top