Gravitasiekolke en Kwasars vir Jan Rap

  • 0

Hallo Jan Rap

Staaspirale klink baie beter – dankie! Ek het Paint Shop Pro gebruik vir die sketse van die spirale. Jou idee van ’n gravitasiekolk wat aan die een kant insuig en aan die ander kant uitspoeg, is dalk glad nie te vergesog nie en moontlik nog die verklaring vir Kwasars (Quasi-stellar radio source) waaroor wetenskaplikes nog bietjie kopkrap en nie 100% eenstemmigheid bereik het nie. Terloops – spirale draai nie noodwendig kloksgewys (regsom) soos tropiese storms in die Suidelike Halfrond en op die sketse nie. Omtrent 50% van die wat van die aarde af sigbaar is. roteer wat ook linksom.

Groete

Panda

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top