Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.
Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.
Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.
Kommentaar
Baie dankie vir die vraestelle wat julle oplaai.
Dit help regtig baie met die voorbereiding.
Enige kans vir ander vraestelle soos SW, aardrykskunde en geskiedenis, Lewensvaardighede, en engels tweede taal?
Hallo! Ons is bly dat die vraestelle jou help. Hier is 'n skolebladsy waarop ons vraestelle gelys word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Kyk ook na die indeks heel bo - hier is die meeste van die vraestelle, ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help nog meer. Sterkte met die eksamen. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir die inligting.
Baie dankie vir die hulp, dit help baie.
Goeie dag.
Ek is op soek na Graad 5 afrikaanse en Engelse vraestelle vir die Kwartaal 4 Eksamen asb
Michelle
Goeiemiddag, ek soek asb 'n vraestel vir graad 5 vir Nov-eksamen, asb.
Hallo Cornelia, hier is die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld as moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiemiddag. Ek is op soek na 'n Afrikaanse departementele vraestel vir Nov-eks.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die meeste van die vraestelle word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel. Dus is dit juis meestal nie departementele vraestelle nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wil net baie baie dankie sê vir die toegang tot die vraestelle. In die inperkingstydperk help dit baie! My seun graad 5.
Goeiedag,
Ek is op soek na Graad 5-eksamenvraestelle en antwoorde asb.
Hallo Tania, hier is 'n indeks van al die vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur vir vraestelle vir die verskillende grade. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, min of meer elke week. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie middag ek is opsoek na vraestelle vir graad5 afrikaans vir 4de kwartaal aseblief
Vraestel asseblief Vir kwaartaal 4
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Kyk telkens by die graad en klik op die skakel om die gratis vraestel of memo in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie